Marjorie Main | |
Geboortenaam | Mary Tomlinson |
---|---|
Geboorte | 24 Februarie 1890 |
Sterfte | 10 April 1975 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1916–1959 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marjorie Main (24 Februarie 1890 – 10 April 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Women (1939), The Egg and I (1947), Ma and Pa Kettle Back on the Farm (1951), en The Belle of New York (1952).