Mark Blum

Mark Blum
Geboorte (1950-05-14)14 Mei 1950
Newark, New Jersey, VSA
Sterfte 25 Maart 2020 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Janet Zarish
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Blum (Newark, New Jersey 14 Mei 195025 Maart 2020) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Desperately Seeking Susan (1985), Crocodile Dundee (1986), Blind Date (1987), en Shattered Glass (2003).

Op 26 Maart 2020 het die New Yorkse teatergeselskap Playwrights Horizons bekend gemaak dat Mark Blum in die ouderdom van 69 oorlede is nadat hy 'n Koronavirus-infeksie opgedoen het wat komplikasies veroorsaak het.[1]

  1. The Independent, 26 Maart 2020: Mark Blum death: YOU and Desperately Seeking Susan actor dies of coronavirus complications. Besoek op 26 Maart 2020

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne