Mark Duplass

Mark Duplass
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mark David Duplass
Geboorte 7 Desember 1976 (1976-12-07) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Duplass (gebore 7 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Safety Not Guaranteed (2012), Creep (2014), The One I Love (2014), en The Lazarus Effect (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne