Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Goddard | |
Geboorte | 24 Julie 1936 |
---|---|
Sterfte | 10 Oktober 2023 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Goddard (24 Julie 1936-10 Oktober 2023) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Sunshine (1977) en Lost in Space (1998), en in die televisiereekse The Detectives (1959) en Johnny Ringo (1959).