Mark Moses

Mark Moses
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Februarie 1958 (1958-02-25) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Zane, Walker
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Moses (gebore 25 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Platoon (1986), Carriers (2009), en Seeking a Friend for the End of the World (2012), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne