Mark Pellegrino

Mark Pellegrino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mark Ross Pellegrino
Geboorte 9 April 1965 (1965-04-09) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Pellegrino (gebore 9 April 1965) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Lebowski (1998), Mulholland Dr. (2001), en Capote (2005), en in die televisiereeks Supernatural (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne