Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mark Rolston | |
Geboorte | 7 Desember 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mark Rolston (gebore 7 Desember 1956) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens (1986), The Shawshank Redemption (1994), Rush Hour (1998), en The Departed (2006).