Mark Rothko | |
---|---|
![]() | |
Geboortenaam | Markus Yakovlevich Rothkowitz |
Gebore | Daugavpils, Letland | 25 September 1903
Sterf | 25 Februarie 1970 (op 66) New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Veld | Skilderkuns |
Opleiding | Yale-universiteit |
Beweging | abstrakte ekspressionisme, |
Werke | Seagram-muurskilderye
in museums:
|
Beskermhere | Peggy Guggenheim, John de Menil, Dominique de Menil |
Mark Rothko (25 September 1903 – 25 Februarie 1970) was 'n Amerikaanse skilder. Markus Rothkowitz, soos hy oorspronklik genoem is, was 'n verteenwoordiger van abstrakte ekspressionisme, die sogenaamde kleurveldbeweging.