Markie Post | |
![]() | |
Geboortenaam | Marjorie Armstrong Post |
---|---|
Geboorte | Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State | 4 November 1950
Sterfte | 7 Augustus 2021 (op 70) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978-2019 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Markie Post (4 November 1950–7 Augustus 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent There's Something About Mary (1998) en in die televisiereekse Night Court (1984) en Transformers Prime (2010).