Marlborough House het aanvanklik net twee verdiepings gehad, soos dié illustrasie uit omstreeks 1750 wys.So het die huis in die 1850's gelyk voor die vleuels ’n vierde verdieping en die sentrale deel ’n derde verdieping bygekry het.Die suidekant van Marlborough House vandag.