Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marlo Thomas | |
Geboortenaam | Margaret Julia Thomas |
---|---|
Geboorte | 21 November 1937 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 stiefkinders |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1960–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marlo Thomas (gebore 21 November 1937) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente LOL (2012) en Ocean's Eight (2018), en in die televisiereekse That Girl (1966) en Friends (1994).