Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marpessa Dawn | |
Geboorte | 3 Januarie 1934 |
---|---|
Sterfte | 25 Augustus 2008 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marpessa Dawn (3 Januarie 1934 – 25 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Woman Eater (1958), Black Orpheus (1959), en El secreto de los hombres azules (1961).