Marrakesj Menara Lughawe

Marrakesj Menara-lughawe
IATA: RAKICAO: GMMX
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar / Militêr
Eienaar Koninklike Marokkaanse Lugmag
Operateur ONDA
Bedien Marrakesj-Safi
Ligging Marrakesj, Marokko
Fokuspunt vir
Hoogte bo seevlak 1 545 vt / 471 m
Koördinate 31°36′25″N 008°02′11″W / 31.60694°N 8.03639°W / 31.60694; -8.03639
Landkaart
RAK is in Marokko
RAK
RAK
Ligging van die lughawe in Marokko
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
10/28 3 100 10 170 Teer
Statistieke (2022)
Lugbewegings 36 750
Passasiers 4 903 681
Bron: ONDA[1]

Marrakesj Menara-lughawe (Berbers: ⴰⵣⴰⴳⵯⵣ ⵎⵕⵕⴰⴽⵛ ⵎⵉⵏⴰⵕⴰ, Frans: Aéroport Marrakech Ménara, Arabies: مطار مراكش المنارة‎), (IATA: RAKICAO: GMMX) is 'n internasionale lughawe wat Marrakesj,[2] die hoofstad van die Marrakesj-Safi- streek in Marokko, bedien. Dit is 'n internasionale fasiliteit wat verskeie Europese vlugte ontvang, asook vlugte van Casablanca en sommige van die Arabiese state. Die lughawe het in 2019 meer as 6,3 miljoen passasiers bedien.[3]

  1. "Aéroports du Maroc : Trafic aérien de l'année 2022". onda.ma.
  2. Airport information for GMMX Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF (effektief Oktober 2006)
  3. "Marrakech". ONDA. Besoek op 13 Maart 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne