Marshall Allman

Marshall Allman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marshall Scot Allman
Geboorte 5 April 1984 (1984-04-05) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marshall Allman (gebore 5 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hostage (2005) en Blue Like Jazz (2012), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en Quantum Break (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne