Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marshall Manesh | |
Geboorte | 16 Augustus 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marshall Manesh (gebore 16 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Girl Walks Home Alone at Night (2014) en in die televisiereekse Will & Grace (1998) en How I Met Your Mother (2005).