Marshall Thompson

Marshall Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Marshall Thompson
Geboorte (1925-11-27)27 November 1925
Sterfte 18 Mei 1992 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1944–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marshall Thompson (27 November 1925 – 18 Mei 1992) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente They Were Expendable (1945), Mystery Street (1950), It! The Terror from Beyond Space (1958), en Clarence, the Cross-Eyed Lion (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne