Marta Kristen

Marta Kristen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Februarie 1945 (1945-02-26) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Lora (b. 1969)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1960–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marta Kristen (gebore 26 Februarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beach Blanket Bingo (1965), Battle Beyond the Stars (1980), en Lost in Space (1998), en in die televisiereeks Lost in Space (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne