Martha Howe-Douglas

Martha Howe-Douglas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Howe
Geboorte 14 September 1980 (1980-09-14) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martha Howe-Douglas (gebore 14 September 1980) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bill (2015) en in die televisiereekse Doctors (2000), The Office (2001), en Doctor Foster (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne