Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martha Mattox | |
Geboorte | 19 Junie 1879 |
---|---|
Sterfte | 2 Mei 1933 (op 53) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martha Mattox (19 Junie 1879 – 2 Mei 1933) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Huckleberry Finn (1920), Infatuation (1925), Christine of the Big Tops (1926), en The Cat and the Canary (1927).