Martha Plimpton

Martha Plimpton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Campbell Plimpton
Geboorte 16 November 1970 (1970-11-16) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martha Plimpton (gebore 16 November 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), The Mosquito Coast (1986), Parenthood (1989), en Beautiful Girls (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne