Martha Stewart (aktrise)

Martha Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Ruth Stewart Haworth
Geboorte 7 Oktober 1922
Bardwell, Kentucky, Verenigde State
Sterfte 17 Februarie 2021 (op 98)
Reseda, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1946–1964
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martha Stewart (7 Oktober 1922-17 Februarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Daisy Kenyon (1947), Are You with It? (1948), In a Lonely Place (1950), en Surf Party (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne