Marthe Keller

Marthe Keller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Januarie 1945 (1945-01-28) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Switsers
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marthe Keller (gebore 28 Januarie 1945) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marathon Man (1976), Bobby Deerfield (1977), Fedora (1978), en Hereafter (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne