Martin B-26 Marauder

Martin B-26 Marauder
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Martin
Nooiensvlug 25 November 1940
Vrygestel 1941
Status Onttrek aan militêre diens
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Vervaardig 1941–1945
Aantal gebou 5 288
Eenheidskoste VS$102,659.33 per B-26A

Die Martin B-26 Marauder was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 25 November 1940 voltooi.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne