Martin Milner

Martin Milner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martin Sam Milner
Geboorte (1931-12-28)28 Desember 1931
Sterfte 6 September 2015 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1947–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martin Milner (28 Desember 1931 – 6 September 2015) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gunfight at the O.K. Corral (1957), Sweet Smell of Success (1957), en Valley of the Dolls (1967), en in die televisiereeks Adam-12 (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne