Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martin Mull | |
Geboortenaam | Martin Eugene Mull |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martin Mull (1943-2024) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Mom (1983), Clue (1985), en Jingle All the Way (1996), en in die televisiereeks Roseanne (1988).