Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martin Shaw | |
Geboorte | 21 Januarie 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Luke Shaw (b. 1969), Joe Shaw (akteur) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martin Shaw (gebore 21 Januarie 1945) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ladder of Swords (1990) en in die televisiereekse Helen: A Woman of Today (1973), The Chief (1990), en Inspector George Gently (2007).