Martin Sheen | |
Geboortenaam | Ramón Gerard Antonio Estévez |
---|---|
Geboorte | 3 Augustus 1940 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Emilio Estevez Ramón Estevez Charlie Sheen Renée Estevez |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1961–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martin Sheen (3 Augustus 1940- ) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Badlands (1973), Apocalypse Now (1979), en The Departed (2006), en in die televisiereeks The West Wing (1999).