Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Martin Sherman | |
Geboortenaam | Martin T. Sherman |
---|---|
Geboorte | 28 November 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Martin Sherman (gebore 28 November 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Green Street Hooligans (2005), Leap Year (2010), en Captain America: The First Avenger (2011).