Martine McCutcheon

Martine McCutcheon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martine Kimberley Sherrie Ponting
Geboorte 14 Mei 1976 (1976-05-14) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martine McCutcheon (gebore 14 Mei 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereekse EastEnders (1985), Agatha Christie's Marple (2004), en Echo Beach (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne