Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Alice | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Alice Smith |
---|---|
Geboorte | 3 Desember 1936 Indianola, Mississippi, Verenigde State |
Sterfte | 27 Julie 2022 (op 85) Manhattan, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1969–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary Alice (3 Desember 1936-27 Julie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Awakenings (1990) en The Matrix Revolutions (2003), en in die televisiereeks I'll Fly Away (1991).