Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Boland | |
![]() | |
Geboorte | 28 Januarie 1882 |
---|---|
Sterfte | 23 Junie 1965 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary Boland (28 Januarie 1882 – 23 Junie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Six of a Kind (1934), Ruggles of Red Gap (1935), The Women (1939), en Pride and Prejudice (1940).