Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Hopkin | |
---|---|
![]() Hopkin tydens die Eurovision sing-kompetisie, 1970 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 03 Mei 1950[1] Pontardawe, Wallis, Verenigde Koninkryk |
Genres | Folkmusiek |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer |
Instrumente |
|
Jare aktief | 1968–teenswoordig |
Etikette |
|
Assosiasies |
|
Webwerf | maryhopkin |
Mary Hopkin (gebore op 3 Mei 1950), op sommige opnames bekend as Mary Visconti (vanweë haar huwelik met Tony Visconti) is 'n Walliese sangeres wat veral bekend is om haar enkelsnit treffer uit 1968 getiteld "Those Were the Days". Sy was een van die eerste kunstenaars om aan te sluit by the Beatles se Apple Records plate-etiket.