Mary Jane Watson | |
![]() | |
Cosplayers as Spider-Man, Gwen Stacy (links) en Mary Jane Watson.
| |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Kameeverskyning: The Amazing Spider-Man #25 (Junie 1965) Volle verskyning: The Amazing Spider-Man #42 (Januare 1967) |
Geskep deur | Marvel Comics Stan Lee en John Romita sr. |
Inligting | |
Byname | Mary Jane Watson-Parker MJ Spider-Woman Mrs Spider-Man Red Sonja & Spinneret |
Spesie | Mens |
Geslag | Vroulik |
Getroud met | Spider-Man |
Mary Jane "MJ" Watson is 'n karakter in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics en word verbind met die superheld Spider-Man. Die karakter is deur Stan Lee en John Romita sr. geskep en verskyn die eerste keer in The Amazing Spider-Man #25
(Junie 1965). Sy was later Spider-Man se hoofliefde en sy vrou. Hulle verhouding is sy bekendste een danksy die lang geskiedenis daarvan, en een van die ikoniesste liefdesverhoudings in strokiesverhale.