Mary McDonnell

Mary McDonnell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mary McDonnell in 2015

Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary McDonnell (gebore 28 April 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dances with Wolves (1990), Donnie Darko (2001), en Margin Call (2011), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne