Mary Scheer

Mary Scheer
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Scheer (gebore 19 Maart 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Quantum Leap (1989), MADtv (1995), Most Extreme Elimination Challenge (2003), en The Penguins of Madagascar (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne