Mary Steenburgen | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Nell Steenburgen |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Charlie McDowell |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary Steenburgen (gebore 8 Februarie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Time After Time (1979), Back to the Future Part III (1990), Step Brothers (2008), en Last Vegas (2013).