Mary-Kate Olsen

Mary-Kate Olsen
Olsen in 2011
Gebore13 Junie 1986 (1986-06-13) (38 jaar oud)
Sherman Oaks, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
BeroepAktrise en mode ontwerper
Jare aktief1987–2012 (aktrise)
2004–nou (mode ontwerper)
LewensmaatOlivier Sarkozy (trou 2015; skei 2021)
FamilieledeAshley Olsen (tweeling suster)
Elizabeth Olsen (suster)

Mary-Kate Olsen (gebore 13 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It Takes Two (1995), New York Minute (2004), The Wackness (2008), en Beastly (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne