Mary-Louise Parker | |
Parker in 2010
| |
Geboorte | 2 Augustus 1964 Fort Jackson, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mary-Louise Parker (gebore 2 Augustus 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente RED (2010) en R.I.P.D. (2013), en in die televisiereeks Weeds (2005).