Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Masi Oka | |
![]() | |
Geboorte | 27 Desember 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Masi Oka (gebore 27 Desember 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Get Smart (2008) en in die televisiereekse Heroes (2006), Hawaii Five-0 (2010), en Mozart in the Jungle (2014).