Land | Israel![]() |
---|---|
Geografiese ligging | 32°47′19″N 34°57′33″E![]() |
Amptelike webwerf | http://www.matam.co.il/![]() |
Matam (Hebreeus מת"ם - מרכז תעשיות מדע Merkaz Ta'asiyot Mada, geleë by die suidelike ingang van Haifa, is die grootste en oudste toegewyde hoëtegnologiepark in Israel. Die park is 'n internasionale tegnologiesentrum, met van die wêreld se voorste hoëtegnologie-maatskappye wat navorsing en ontwikkelingsfasiliteite instand hou, insluitend Amazon.com, Intel, Microsoft, Yahoo!, Philips, Google, Qualcomm, CSR, NDS Group, Elbit Systems, Apple Inc., Plus500, Matrix, Aladdin Knowledge Systems, NetManage, ProcessGene en Neustar.[1]