Materie

Opbou van materie

Materie of stof is die bousteen waaruit die (waarneembare) wêreld opgebou is. Alle materiële dinge is uit materie geskep. Dit is met ander woorde alles rondom ons wat mense met hulle sintuie kan waarneem. Materie is alle dinge wat massa het en spasie opneem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne