Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mathew Horne | |
Geboorte | 6 September 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mathew Horne (gebore 6 September 1978) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Planet 51 (2009) en in die televisiereekse Robin Hood (2006), Gavin & Stacey (2007), en Agatha Raisin (2014).