Matlockiet

Matlockiet
 
Formule PbFCl  
Kleur kleurloos, liggeel 
Glans adamantyn, perlagtig 
Hardheid 2,5 - 3 (Mohs) 
Digtheid 7,12 g/cm3 
Smeltpunt 601 C 
Optiese eienskappe 
Transparansie deursigtig, deurskynend 
Dubbelbreking eenassig 
RI-waardes nω = 2.150 nε = 2.040 
Kristallografie 
Ruimtegroep P4/nmm 
Strukturbericht-kode E0₁ 
Eenheidsel a = 4.11 Å, c = 7.23 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Matlockiet is 'n seldsame sekondêre loodmineraal met formule PbFCl.

Dit word in Suid-Afrika in die silwermyngebied Argent, naby Delmas in Mpumalanga aangetref.[1]

  1. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne