In wiskunde en lineêre algebra is 'n matriks 'n vierkantige of reghoekige reeks van getalle, simbole, of uitdrukkings, gerangskik in rye en kolomme. 'n Martiks se grootte word gegee deur byvoorbeeld 4 by 8 (4x8), d.w.s dat die matriks vier rye en agt kolomme het. 'n Matriks word dikwels aangedui met 'n hoofletter:
'n voorbeeld van 'n 2 by 3 (2x3)matriks