Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matt Frewer | |
![]() | |
Geboortenaam | Matthew George Frewer |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matt Frewer (gebore 4 Januarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey, I Shrunk the Kids (1989), Dawn of the Dead (2004), Watchmen (2009), en Pixels (2015).