Matt Robinson (akteur)

Matt Robinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Thomas Robinson Jr.
Geboorte (1937-01-01)1 Januarie 1937
Sterfte 5 Augustus 2002 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; insluitende Holly Robinson Peete
Beroep(e) Akteur en draaiboekskrywer
Aktiewe jare 1963–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Robinson (1 Januarie 1937 – 5 Augustus 2002) was 'n Afro-Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Possession of Joel Delaney (1972) en Amazing Grace (1974), en in die televisiereekse Sesame Street (1969) en The Cosby Show (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne