Matthew Broderick | |
Geboorte | 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, sanger en regisseur |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matthew Broderick (gebore 21 Maart 1962) is 'n Amerikaanse akteur, sanger en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), Ferris Bueller's Day Off (1986), The Cable Guy (1996), en The Producers (2005).