Matthew Gray Gubler

Matthew Gray Gubler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Maart 1980 (1980-03-09) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matthew Gray Gubler (gebore 9 Maart 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks (2007), 500 Days of Summer (2009), en Suburban Gothic (2014), en in die televisiereeks Criminal Minds (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne