Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matthew Lawrence | |
Geboortenaam | Matthew William Lawrence |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matthew Lawrence (gebore 11 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Planes, Trains & Automobiles (1987), Mrs. Doubtfire (1993), en The Hot Chick (2002), en in die televisiereeks Brotherly Love (1995).