Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matthew Marsden | |
Geboorte | 3 Maart 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matthew Marsden (gebore 3 Maart 1973) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down (2001), Resident Evil: Extinction (2007), Rambo (2008), en Bounty Killer (2013).